|
Om te registreer is dit belangrik dat jy die volgende noukeurig deurlees Jy benodig 'n SATA lid nommer. Lees hier hoe om een te kry Stap 1: Verlaat eers die webwerf van Noordwes tennis en gaan eers na www.satennis.co.za, of klik op regterkant van blad op SATA logo om toegang tot SATA webwerf te verkry Stap 2: Registreer by SATA Stap 3: Wag vir 'n email vanaf SATA met jou username en password. Stap 4. 'n SATA lidnommer sal aan jou verskaf word. NB Jou SATA Username en password is nie outomaties jou NW Username en password nie, jy is welkom om dit dieselfde te maak maar nadat jy jou SATA nommer het moet jy eers die stappe hier onder doen om op die webwerf te registreer SODRA JY JOU SATA NOMMER HET KEER JY TERUG NA HIERDIE WEBWERF OM TE REGISTREER Stap 5: Gaan na Eerste maal gebruikers registreer hiernaas op regterkant van blad Stap 6: Tik al jou inligting daar in. Stap 7: Wag vir 'n rekenaar gegenereerde email om jou registrasie te bevestig. Stap 8: Antwoord op email deur op web blad link te klik. Jy is nou geregistreer. Jy kan jou "profile update". Jouself op die web plaas. Of jou inligting verander indien nodig. JUNIORS OM TE REGISTREER VIR DIE PROEWE IN OKTOBER Stap 1: Op regterkant gaan na geregistreerde gebruikers tik "Username" en "Password" in Stap 2: Klik op "Login" Stap 3: Gaan na Juniors Stap 4: Kies Calender en Klik op dit. Stap 5: Kies jou ouderdomsgroep uit die beskikbares Stap 6: Klik op jou keuse Stap 7: Beweeg af op die blad tot by "Register for this event" Stap 8: Klik in die blokkie. Stap 9: Betaal R300 inskrywingsgeld in ABSA rekening 1018061445 NB!!!! Jou verwysing moet Speler se Naam en Van en SATA no wees Geen inskrywing sal toegelaat word sonder betaling Jou naam sal nou onder aan die lys verskyn. Dit is ook dieselfde proses wat jy volg om te deregistreer Mail Lizette by
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
indien nogsteeds probleme ondervind IF NOT ON THE RIGHT HAND SIDE OF THIS SITE JUST BELOW THE TENNIS WORLD MAGAZINE IS A LINK TO THE SATA WEB PAGE, REGISTER WITH SATA FIRST TO OBTAIN A SATA MEMBERSHIP NUMBER, THEN ONLY START YOUR REGISTRATION PROCESS ON THIS WEB. If you have any problems with the site please email Estelle at This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
|



