|
Mini Interpro Welkom - 19-20 Augustus 2011 Soos altyd was die toernooi in Welkom 'n naweek van heerlik harde tennis vir die jong spelers. Die ander provinsies speel baie meer toernooie wat hulle baie beter wedstyd ervaring gee en daarom vertoon ons uitslae nie altyd so goed nie. Hopelik gaan ons die situasie in die volgende seisoen verbeter. Die uitslae is as volg.
Die spelers wat die pryse gewen het vir minste punte teen hulle aangeteken is: O/10 Seuns Philip Botha O/10 Dogters Christell de Kock O/12 Seuns Louis van Schalkwyk O/12 Dogters Line du Preez O/14 Seuns Tebogo Papi O/14 Dogters Ansune van der Walt Baie geluk aan hulle |



