|
NW vs NVS - Saterdag 13 Augustus 2011 uitslae Baie dankie aan almal wat deelgeneem het en gehelp het om die dag 'n sukses te maak. Die spelers het dit baie geniet, en 'n heerlike dag van lekker sterk tennis gehad. Die uitslae van die dag:
Ons spelers het almal baie goed gespeel en meestal net met 'n "tie brake" of na 'n voordeelverloor. Noord Vrystaat het hierdie keer gewen, maar ek is seker met bietjie harde werk van onsspelers sal ons hulle volgende keer kan wys waar Dawid die wortels gegrawe het. Ons spelers wat die dag die minste punte teen hulle gekry het: O/14 Wesley Haupt Lienke de Kock O/16 Ricon Pretorius Ansunica Brits O/18 Ruan Viljoen Shane Lang Baie geluk aan hulle |



