|
|
NOTULE VAN DIE VERGADERING |
|
|
Gehou op 5 November 2011 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| 1 |
|
Casper verwelkom almal by die vergadering |
|
|
Prysuitdeling sal na afloop van toernooi plaasvind |
|
|
Daar was geen verskonings vir afwesighede nie |
|
|
|
| 2 |
|
Deelname van NW spanlede |
|
2.1 |
Almal is ten gunste daarvan dat die NW tennis uitgebou word en vergroot van 6 spanlede na 16 |
|
2.2 |
Daar word besluit dat alle NW aktiwiteite verpligtend is tensy brief van ander |
|
|
NW toernooie/interpro's wat bots of |
|
2.3 |
n doktors brief van besering ingehandig word |
|
|
|
| 3 |
|
Toernooie |
|
3.1 |
n Inskrywingsgeld van R120 per toernooi en R350 jaar fooi word vasgestel vir 2012
|
|
3.2 |
Die volgende reëlings vir inskryf van toernooie/interpro's word vasgestel: |
|
|
1. Uitnodigings na toernooi/interpro word uitgestuur |
|
|
2. Eerste ses het tyd (bv. 1-2 weke om te antwoord datums sal geplaas word) |
|
|
Datums sal saam met uitnodiging uitgestuur word. |
|
|
3. 12:00 uur van die bepaalde oggend mag die no. 7-8 inskryf indien daar nog plekke |
|
|
oop is - datums sal geplaas word |
|
|
4. 12:00 uur die volgende oggend (datum sal geplaas word) die no. 9-10 en so voorts |
|
|
5. Indien die totale hoeveelheid bereik is sluit inskrywings |
|
|
6. Betaling is bevestiging van inskrywing |
|
|
7. Speler word nie afgemerk as ingeskryf voor betaling nie gemaak is. |
|
3.3 |
Die funksie van spankoördineerders sal as volg wees: |
|
|
Kry span bymekaar tydens wedstyde en hou punte |
|
|
Een per ouderdoms groep vir meisie en seuns sal na spanaanwysings gekies word |
|
|
|
| 4 |
|
Die volgende datums word goedgekeur vir proewe/geslote kampioenskap 2012
|
|
4.1 |
13 Oktober 2012 - O/9 & O/11 |
|
|
20 Oktober 2012 - O/17 & O/19 |
|
|
27 Oktober 2012 - O/13 & O/15 |
|
|
3 November 2012 - Finaal |
|
|
10 November Ekstradag vir reën voorsien |
|
4.2 |
Sluitings datum vir inskrywings: Woensdag 21 September 2012 12:00 nm |
|
|
Betaling bevestig inskrywing- voordat betaling nie gemaak is, is speler nie ingeskryf |
|
|
Laat betalings sal vir 6 dae toegelaat word met 'n addisionele boete van R50 |
|
|
Na sperdatum vir laaste betaling word naam van inskrywings lys afgehaal om indelings |
|
|
te kan doen |
|
|
Gelde nie terug betaalbaar |
|
|
|
| 5 |
|
Sekretaresse
|
|
5.1 |
'n Fooi van R2500 per maand word goedgekeur
|
|
5.2 |
Daar word besluit dat NWJT 'n selfoon moet kry waarheen oproepe gemaak kan word |
|
5.3 |
Telefoon oproepemag na 076 813 7857 tussen 8h00 - 12h00 gemaak word |
|
5.4 |
Daar word besluit dat die voorsitter die aanstelling van die sekretaresse moet doen |
|
|
|
| 6 |
|
Die volgende besluite i.v.m. kommunikasie |
|
6.1 |
Oproepe - na 076 813 7857 slegs 8h00 am - 12h00 pm |
|
6.2 |
Kommunikasie met sekretaresse eerstens met email, indien die saak nie so hanteer kan word nie sal |
|
|
jy per email ingelig word dat jy maar kan skakel. |
|
|
Die sekretaresse noem die volgende: Die rede hiervoor is dat daar oor die 300 spelers is |
|
|
en as daar met elke persoon 'n gesprek gevoer word is daar nie tyd om die ander werk te doen nie. |
|
|
Die web is nog stadiger vir ons as ons inligting daarop proseseer as vir julle wat dit slegs lees. |
|
6.3 |
Sms'e antwoord binne 24 uur anders word aanvaar antwoord is negatief/"nee" |
|
|
Die sekretaresse versoek die volgende: As jy 'n sms kry antwoord asb. Al is die antwoord net |
|
|
,Sannie ek dink nog, Sannie nie seker nie of Ja Sannie sal speel of Nee Sannie sal nie speel nie |
|
|
Noem asb die speler se naam saam met elke antwoord, boodskappe word van bulkmessanger |
|
|
uitgestuur dan moet nommers opgesoek word om te verbind met speler, wat baie tydrowend is. |
|
|
Dit kos ook baie om boodskappe wat nie geantwoord word nie weer en weer uit te stuur. |
|
6.4 |
Nuusbriewe vir langtermyn kommunikasie sal gemail word |
|
6.5 |
Vir korttermyn kommunikasie sal 'n sms of sms met "check your mail" vir langer boodskap |
|
|
As jy "check your mail" kry doen asb so om belangrike inligting te kry. |
|
6.6 |
Dit is jou eie verantwoordelikheid om gereeld op die web te gaan kyk vir nuutste inligting |
|
|
|
| 7 |
|
Persone word benodig om te help met die volgende take |
|
7.1 |
Bane reël - oopsluit/toesluit/toiletpapier/netheid - André Lubbe het dit in 2011 gedoen |
|
|
Hy is weer beskikbaar om dit vir 2012 te doen |
|
|
- Chantell is ook beskikbaar om te help daarmee |
|
7.2 |
Toernooie reël - Daar word gevra dat daar meer toernooie gereël moet word en gepoog word |
|
|
om vir die B-Spanne ook toernooie en wedstryde te reël.) |
|
|
Januarie - Die daagdag word uitgestem, en daar sal dus nie 'n daagdag wees nie, |
|
|
moontlikheid om teen Gauteng te speel word ondersoek |
|
|
Februarie - Speel ons op Kimberley teen Noordkaap |
|
|
Maart - |
|
|
April -
|
|
|
Mei - |
|
|
Junie - |
|
|
Julie |
|
|
Augustus - 2-3 Aug speel die Juniors in Welkom teen NVS/NK, SVS en OVS
|
|
|
September - |
|
|
Oktober - |
|
|
November - |
|
|
Desember - |
|
|
Ander datums sal so spoedig moontlik vastestel word en op web geplaas word |
|
7.3 |
Foto's - ons benodig iemand wat foto's kan neem van spanne en spel wat op web geplaas kan word |
|
|
Foto's neem - Kathlené Lombard stel haarself beskikbaar om fotos te neem |
|
|
Foto's op web - daar sal gepoog word om soveel moontlik foto's op die web te plaas |
|
|
|
|
7.4 |
Gastehuise - iemand word benodig om as skakel persoon op te tree, goeie gastehuise uit te soek en |
|
|
besonderhede deur te gee na die kantoor sodat dit op die web geplaas kan word |
|
|
Niemand het op die stadium hulle self beskikbaar gestel om dit te doen nie en die |
|
|
voorsitter vra asb dat iemand daaroor sal dink en na vore sal kom om daarmee te help |
|
|
Daar word besluit as 'n gastehuis op die web wil adverteer sal dit R200 per jaar kos |
|
|
|
|
7.5 |
Iemand word gevra om borge vir NWJT te soek |
|
|
Almal moet asb borge soek |
|
|
Borge soos Dunlop, Babolat, Prince, Wilson ens word geïdentifiseer |
|
|
- Christie & Chantell is bereid om hiermee te help |
|
|
Borge word ook benodig vir wisseltrofees? |
|
|
|
|
7.6 |
Trofee's & Medalje's - Sekretaresse? -(André Lubbe het 2011-2012 sin geborg. |
|
|
Ons bedank hom daarvoor ) |
|
|
Iemand om volgende jaar te borg word nog benodig |
|
7.7 |
Sertifikate -Daar word besluit dat die sekretaresse dit sal hanteer |
|
|
|
|
7.8 |
Verversings en snoepie reël -Daar word besluit dat die sekretaresse dit sal hanteer |
|
|
|
|
7.9 |
Verblyf en vervoer reël tydens interpro's (Dit sal gereël word per toernooi soos benodig) |
|
|
|
|
7.10 |
Opstel van rondomtalies - Daar word besluit dat die voorsitter dit sal hanteer en almal bevestig dat |
|
|
hulle berus by sy besluit en daarmee tevrede is |
|
7.11 |
Opstel van draw's - Daar word besluit dat die voorsitter dit sal hanteer en almal bevestig dat |
|
|
hulle berus by sy besluit en daarmee tevrede is |
|
7.12 |
Balle vir toernooie - voorstelle vir beskikbaarheid van goedkoopste balle, borge vir balle? |
|
|
(Geen voorstelle ontvang. Indien iemand na vore kom met inligting sal dit waardeur word.) |
|
7.13 |
Skakeling met skole |
|
|
Hoërskole - Hanlie Smuts |
|
|
Laerskole - Wag nog vir laerskool kontak persoon |
|
|
|
|
7.14 |
Afrigters skakeling - Chantal stel haarself beskikbaar om skakeling te doen) |
|
|
Daar word besluit dat afrigters betrek moet word en meer mini toernooie gereël moet word |
|
|
Daar word besluit dat afrigters op web hulle aktiwiteite en toernooie plaas vir R500 per jaar |
|
|
|
| 8 |
|
Daag |
|
|
n Speler wat nie kon speel a.g.v. ander provinsiale sport se amptelike wedstryde moet dokumente as |
|
|
bewys lewer waarna hulle toegelaat sal word om van plek 16 af in te daag |
|
|
Meriete gevalle sal deur die komitee individueel oorweeg word. |
|
8.1 |
Saterdag 21 Januarie 2012 - Daagdag? |
|
|
Daar word gestem en oorheersend besluit dat geen daagdag en een vrydaag toegestaan sal word |
|
8.2 |
Daag gereël deur kantoor - Daar word besluit dat daag by kantoor geregistreer sal word |
|
8.3 |
Sien web vir daag reëls - RULES - CHALLENGE RULES |
|
|
(Daag reëls sal op web beskikbaar wees) |
|
|
(Die komitee kan op meriete 'n hoër op daag oorweeg en stem daarvoor) |
|
|
|
| 9 |
|
Sata toernooie |
|
9.1 |
Almal word aangemoedig om aan SATA toernooie deel te neem |
|
9.2 |
Datums van toernooie sal op web geplaas word |
|
|
|
| 10 |
|
Finansiële verslae |
|
|
Marna van Niekerk ons tesourier het dit voorberei en dit word so goedgekeur |
|
|
|
| 11 |
|
Re-organisasie en verkiesing - die volgende lede is verkies |
|
11 |
Voorsitter - Casper Botha |
|
11 |
Onder-voorsitter - André Lubbé |
|
11 |
Sekretaresse/Admin pos - Estelle Botha |
|
11 |
Tesourier - Marna van Niekerk |
|
12 |
Addisionele lede |
|
|
1 Christie Boshoff |
|
|
2 Hilda Hills |
|
|
3 Chantal de Lange |
|
|
4 Gideon Jordaan |
|
12 |
Spanorganiseerders: |
|
|
0/9 Seuns- Juanitta van Wyk |
|
|
0/11 Seuns- René Smit
|
|
|
0/13 Seuns- Enid Becker |
|
|
0/15 Seuns- Wag nog op bevestiging
|
|
|
0/17 Seuns- Hilda Hills
|
|
|
0/19 Seuns- Wag nog op bevestiging
|
|
|
0/11 Dogters- Sonja van der Merwe
|
|
|
0/13 Dogters- Kelly de Kock |
|
|
0/15 Dogters- Nennie Renieri |
|
|
0/17 Dogters- Susan Brits |
|
|
0/19 Dogters- Wag nog op bevestiging
|
|
|
|